top of page

BRANDENDE VOETE:

• Vir brandvoete moet jy hulle saans goed was en afdroog, dan smeer jy 'n koekie Sunlight seep net so droog aan die sole. Doen dit elke oggend en aand en na so 3 maande sal die voete nie meer brand nie.

• Meng 4 blokke kamfer in 500ml bottel brandspiritus en skud goed. Smeer gereeld met ‘n stukkie watte gedoop in die mengsel aan brandende dele. Kamfer verkrygbaar by apteke.

• Meng 1 groot houer Camphor room of Zambuk salf met 10 Grandpa poeiers, en smeer gereeld waar dit pyn.

• Neem vit B aanvullings.

• Hou voete in water met Jik, sout of engelse sout.


1,884 views0 comments
1
2
bottom of page