Termes en voorwaardes

Deur net te registreer kan u slegs die tuisblad met voorskoue geniet.  'n Subskripsie kos slegs R49 per maand, waarby u alles op die netwerk kan kyk en geniet.  

 

Die kostes van die plan word maandeliks vanaf u gekose bankrekening verhaal. U kan met debiet of krediet kaart betaal.

 

Dit is belangrik dat u internet en toestel geskik en onderhou word om die netwerk te kan stroom na u gekose toestel. U kan teen enige tyd kanselleer, sodra u kanselleer sal die betaalde maand voltooi word en geen terugbetaling van fooie sal toegelaat word nie.
 

Met u subskripsie kry u 4 intekenare.

NEEM ASB KENNIS 

Sodra u die subskripsie betaal het,  is daar 'n 

12uur wag periode voordat u gebruik kan maak

van die netwerk.