top of page
VVF Gala.  Die jaarlikse glans-geleentheid

VVF Gala.  Die jaarlikse glans-geleentheid

Die inspirerende verhaal van die VVF, ’n nie winsgewende maatskappy wat jaarliks ’n betekenisvolle geleentheid aanbied om studiehulp aan verdienstelike jongmense toe te ken. Met die ondersteuning van toegewyde borge maak die VVF nuwe geleenthede moontlik en dra hulle by tot ’n sterker, meer toeganklike toekoms vir Suid-Afrikaanse kinders. Hierdie program bied ’n hartroerende blik op die krag van gemeenskapsbetrokkenheid en die verskil wat dit in jong lewens kan maak.

vvf.png
VAF.png
New Afri vroue fonds logo.png
bottom of page