top of page

GOUT/JIG

• Koop onverdunde Swartkersiesap – verdun 50% met water in 1 of 2 liter bottel en drink 3-4 x per dag – genees amper heeltemal

• Eet baie komkommers of drink baie komkommersap en drink ook baie water

• Uriensuur hoop op in die liggaam dus moet jy dit suiwer – koop Dr. Auer’s se Base powder

• VERMY: vleis- bees en skaap, orgaanvleis - brein, lewer, niertjies en soetvleis, Vis- sardientjies, haring, makriel, mossels, kreef, kaviaar, sitrusvrugte, piesangs, tamaties, spinasie, sampioene, peule, blomkool, ryk vetterige kos, kragsop, vleisdrupsels, souse en vleisaftreksels, bier en brood asook soetgoed wat gis bevat

• 1 Suurlemoen in louwarmwater op nugter maag elke dag

• Sit ½ teelepel Engelse sout op tong en sluk af met water as jy pyn verduur

• 1 x 2 liter water met 1 eetlepel Gemmer en ½ teelepel Rooipeper, skud goed, sit in yskas en drink 3 x per dag

• Eet Pietersielie

• Koop Horse Liniment by die apteek en vryf aangetaste gedeelte gereeld

• Sit koolblare op, vervang twee x per dag vir omtrent ‘n week lank.

• Ander raad: Koop Oorspronklike Schweden bitter en drink gereeld met water




509 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page