• As jou voete seer en geswel is moet jy warm water met 'n handvol engelse sout & halwe koppie asyn daarin in 'n skottel of emmer gooi en die voete daarin hou tot die water begin koud word. Droog goed af en smeer spiritus goed in.
• Warm water waarin mosterd poeier opgelos, en voete so 15min daarin week, help ook vir seer moee voete en bene.
• Bly van jou voete af. Lig daai bene!
• Verminder jou soutinname.
• Dra so min as moontlik sokkies en skoene. (Mens se voete moet ook asem haal)
Gooi een grandpa poeier in louwarm water en week voete daarin.
Komentarze