top of page

SPIERPYNE/KRAMPE

• Neem Magnesium pille (groen blaargroentes, Avo’s, pampoen, sonneblomsade, melk, all bran, pasta, piesangs ens.)

• As dit in die been is, vat die tone en druk dit boontoe totdat kramp verdwyn

• Eet suurlemoen met sout voor slapenstyd

• Drink minder melk

• Neem Deepheat en meng met ‘n pakkie Grand-pa poeier en vryf in op seer plek.

• Sit ’n warm of koue kompressie op.

• Sluk elke dag 3-4 knoffelhuisies – pasop vir verstik

• Drink elke dag ’n kwart teelepel Cayenne peper in louwarm water

• Drink sjokolade melkskommels

• Smeer met Horse Liniment

• Week koolblare in warm water en sit 2x per dag op aangetaste deel

• Eet olywe – hou spiere soepel en gesond

• Vir spierspasmas in die rug en nek – eet selderye

• Staan op koue vloer

• Neem Vit C – dit help spiere herstel




139 views0 comments

Recent Posts

See All

GOUT/JIG

bottom of page